Lee-Shay Alexander
Ouderdom
18
Tuisdorp
Welkom
Skool en dorp/stad van skool
Goudveld hoërskool, Welkom
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag ’n bietjie Blair Waldorf se klassieke, selfversekerde styl in my voorkoms byvoeg elegant, tydloos en altyd met baie glans. Ek wou hê my voorkoms moet vroulik, uniek en vol karakter wees Ek wou iets hê wat my persoonlikheid uitbeeld en my laat voel asof ek uit ’n ou Hollywood-fliek stap.
