Lee Champion

Hoërskool Overkruin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Samestelling van ‘n paar mooi ontwerpe afgerond met my liefde vir skoenlappers en baie “bling”

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Overkruin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Skoenlappers-‘n simbool van transformasie

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die baie blink en natuurik skoenlappers. Eintlik die rok as ‘n geheel het my soos ‘n prinses laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media