Lee Champion

Hoërkool Overkruin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Samestelling van ‘n paar mooi ontwerpe, afgerond met baie “bling” en skoenlappers

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Overkruin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Skoenlappers - ‘n Simbool van transformasie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok as geheel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media