Leanri Pretorius

Hoërskool DF Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is glad nie spesiaal ontwerp nie, maar toe ek dit aanpas, het ek dadelik geweet dis gemaak NET VIR MY. Dis eenvoudig maar stylvol. Ek het dit spesifiek ook gekies omdat dit my tatoeërmerk wys, ter herdenking van my pa wat ek in 2015 verloor het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n rok hê wat eenvoudig is, maar steeds mense se asems laat wegslaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My heel gunsteling deel van my rok was dat dit sakke gehad het en ek kon my foon daarin bêre sonder dat dit kan uitval.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media