Leanne Greyvenstein

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was ontwerp deur Dress by Her! ‘n Eenvoudige klassieke styl wat my lengte 1.85m en natuurlike rooi-bruin haarkleur beklemtoon.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My liefde vir klassieke voertuie, die kleur van my Oupa se Morris Minor! Ek het die eer gehad dat hy my na my matriekafskeid te begely, dit was ‘n baie spesiale oomblik vir ons albei!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles omtrent my rok was net perfek! Kleur, styl en materiaal, dit was elegant en gemaklik.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media