Leanke van Wyngaardt

Hoërskool Stellenberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Lekker

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Geel is my gunsteling kleur en daar was net die 1 geel rok tussen al die baie rokke- asof die rok vir my gemaak was.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is alles wat ek wou hê - snit, kleur,lengte…ek was baie opgewonde en seker van die rok toe ek myself in die spieel bekyk.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media