Leanette Snyman

Hoërskool EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het iets sag en elegant gesoek, iets wat my persoonlikheid uitbeeld, ek het n prentjie gesien en daar volgens my eie veranderinge ingebring soos dat dit by my pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool EG Jansen

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Pienk is my goedvoel kleur, ek wou 'n rok hê waar ek mooi voel en gemaklik in is, wou pienk inbring wat by my vel pas en my persoonlikheid laat uitstraal.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My bokant van my rok is my gunsteling, ek wou sag,vroulik en elegant lyk en voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media