Leané Venter

Leané Venter Leané Venter Leané Venter

Ouderdom

18

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool en dorp/stad van skool

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje - Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het min of meer geweet waarvoor ek soek toe ek die besigheid ingestap het, maar nie eintlik nie. Ek het maar deur al hul pragtige rokke gekyk, 'n paar uitgekies wat ek van hou en toe begin aanpas. Een of ander skakering van blou was deel van my visie vir my rok gewees en toe ek díe rok aanpas het ek geweet dis perfek. Dit het my lyf byna perfek gepas en alles net meer vleiend laat lyk. Die mesh panele het bietjie uitdagend gelyk, maar tog het dit 'n baie skoon, formele en vroulike indruk geskep.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media