Leané Van Der Walt

Die Hoërskool Wagpos

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou anders gewees het en ek het ń rok en kleur gekies wat my persoonlikheid weerspieël. Die rok is ontwerp deur Esje’s Designs.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Die Hoërskool Wagpos

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou soos ń prinses gevoel het en “statement” gemaak het en toe ek na my ontwerper toe gaan en hy vir my die skets wys toe weet ek, dit is EK.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het van alles gehou. Van die kleinste diamantjie tot die kleur en materiaal van my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media