Leane van der Merwe

Hoërskool Transvalia

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Transvalia

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is uniek en ontwerp deur Jason van Huyssteen en hy is van “Huyssteen. Outure”. Ons kon nie die kleur kant kry nie en het op die ou end die kant geverf om die unieke kleur te kry. Die rok is nommerpas gemaak vir my liggaam.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Mama mia en die Griekse eilande.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die unieke kant en kleurkombinasie.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media