Leané Janse van Rensburg

Hoërskool Linden

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok het my oog gevang. Toe ek die rok aantrek het dit alle verwagtinge en drome oorskry. Dit was blou, het geblink, en die beste deel van die rok was die sakke. En wie sou kon raai, dat dit toe al die tyd sakke was wat die rok ekstra spesiaal gemaak het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media