Leané Janse van Rensburg

Die Hoërskool Menlopark

Ouderdom

18

Skool

Die Hoërskool Menlopark

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek wou absolut uniek en andes lyk. As jy nie maer is en dun bene het moet jy iets uniek en anders hê. Lê klem op jou bates maar wees vroulik en elegant. Willie de Beer en Marius Bartmann van Willet Courtier’s design het geluister en soos een man geantwoord. ń Ellegante,slylvolle broek sal dit wees,spesiaal en anders. Waarom dan nou nie?

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My Engelse juffrou,Nadia Orton het eendag ń gesprek oor Shakespeare gehad waar ons besluit het ellegante broeke kan ook vroulik lyk. Die rokke met kant en valle is nie noodwendig vir almal.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die opgewonde,borrelende gevoel in die “Glamour room” oor elke soom,stukkie kant en elke nuwe idee. Dit was sommer krag vir elke vak in die rekord eksamen. Energie onbeskryflik

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media