Leané Booyens
Hoërskool Hoogenhout
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Hoogenhout
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Van kleins af moes my ma klein blou hakskoene koop, omdat Ek net soos Aspoestertjie wou wees behalwe vir die aaklige sussies en stiefma😂😉
So Ek het nog heeltyd, van graad agt af, so bal rok effe in gedagte gehad en as gevolg van Aspoestertjie moes die rok blou wees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek sal moet gaan met die bal rok effek, Maar dit is ń moeilike keuse. My hele rok was vir my pragtig gewees.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02