Leandri van Lill
Hoërskool Martie du Plessis
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool
Hoërskool Martie du Plessis
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
SheIn
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het deur die rokke gegaan en die rok het net vir my uit gestaan
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die einde van kind wees, die begin van volwassenheid
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Toe ek op die rooi tapyt gestap het
Planne vir na matriek
Ek wil onderwys studeer
Gunsteling woord in Afrikaans
Asemrowend
Datum van matriekafskeid
2025-10-17