Leandri Dormehl

Hoerskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok se kleur is maroon om die beste met my vel te pas met swart detailings soos blomme op die trein en details voor op die rok self

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n storie gelees en ek het hierdie een rok gesien op die protagonist en ek het gedink ek wou daai rok op my sien

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dat ek die rok self gemaak het van die materiaal kies tot al die steke om die patroon te maak saam kom. My ouers het my ook deur die process gehelp my pa het die grommets op die agter kant van die rok in geslaan en my ma het gehelp om die blomme op die trein vas te werk.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media