Leandi Botha
Hoërskool Hugenote
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok was een van Sherri Hill n Amerikaanse Mode ontwerper se rokke.
Haar rokke is elegant, interessant en baie stylvol.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die strik en die sleep aan die agterkant
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03