Leah Reeding

Parel Valley HS

Tuisdorp

Somerset Wes

Skool

Parel Valley HS

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ingevoer vanaf India

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou n bewusheid skep van die verskillende kulture van ons wonderlike diverse nasie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok simboliseer n enkele aspek van my uiteenloppende kulturele identitiet. Ek glo dat almal van mekaar se kultuur kan leer.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogte punt van die aand was toe ek by die onthaal gearriveer het, en almal se verbaaste gesigte gesien het en almal wat so mooi lyk.

Planne vir na matriek

Ek gaan n jaar as ‘n uitruil student in Frankryk spandeer. Ek sien uit om in 2026 as n Rotary uitruil student wonderlike ervaarings te beleef.

Gunsteling woord in Afrikaans

Kaggel

Datum van matriekafskeid

2025-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media