Leah Du Toit

Paarl Girls High

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

EK het self my rok ontwerp en dit ook self gemaak. Van die skets, tot die knip werk en alles aan mekaar vas werk het ek self gedoen. Ek het iets gesoek wat heeltemal myself was maar nogsteeds ń tydlose gevoel het. The biggest advantage of making your own dress is that no one else will have anything close to it. It gives you complete creative control over every detail and allows you to really pour yourself into the design. The dress is an elevated version of the dress I made for my gr.10 dance. I chose the fabric of the dress because of its shimmer when it catches the light. Dit was ook noodsaaklik om n slit te hê sodat ek maklik kon dans.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Paarl Girls High

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die insperasie vir my rok het gekom van die eerste rok wat ek ooit gemaak het vir my gr.10 dinnee. Die insperasie agter die pêrel details kom van die tradisie dat matrieks by Hoër meisie skool Paarl almal hulle eie stel pêrel oorbelle in matriek ontvang.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is die pêrels en hoe die rok twirl en shimmer in die lig wanneer ek op die dansvloer sokkie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media