Le-Mel Labuschagne

Future Kids (Tutor House)

Tuisdorp

Bellville

Skool

Future Kids (Tutor House)

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ontwerp deur Anja Bridal Couture

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My pa is oorlede 2 weke voor ek met Graad 8 begin het. Dit was die donkerste tyd van my lewe. Blou was sy gunsteling kleur en toe ek met Anje gesels het alles net in plek geval.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit was die laaste stukkie van my Hoërskool loopbaan wat die pyn en vreugde van saam gebring het en die sirkel voltooi het.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om saam my vriende te kuier en my skoolloopbaan af te sluit op n hoogte punt.

Planne vir na matriek

Ek het reeds ingeskryf vir verdere studies by die Beauty Training Institute. Ek kan nie wag vir my volgende hoofstuk van my lewe nie.

Gunsteling woord in Afrikaans

skrikkeljaar

Datum van matriekafskeid

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media