Laya Lee Dunne

Laya Lee Dunne Laya Lee Dunne Laya Lee Dunne

Ouderdom

18

Tuisdorp

Hoedspruit

Skool en dorp/stad van skool

Lowveld Academy Hoedspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek sou nie sê dat ek ’n spesifieke inspirasie in gedagte gehad het toe ek na ’n rok gesoek het nie. Dit was eerder een van daardie oomblikke waar dit gevoel het asof die rok mý gekies het.
Wat my tot die rok aangetrek het, was die minimalistiese, elegante styl. Dit was ook die boodskap wat ek met my rok wou oordra: dat daar skoonheid in eenvoud lê, en dat seëninge soms skuil in die klein dingetjies wat oor ons lewenspad kom.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media