Laurezel Steinmann
Ouderdom
18
Tuisdorp
Krugersdorp
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Monument
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My oorspronklike inspirasie het gekom van my gunsteling Barbie films, Barbie and the princess charm school. Saam met my ontwerper, Carike het my idea verder verwikkel tot die eindproduk en my wildste drome oortref.
