Larissa Heyns

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag gaan vir 'n "corset" tipe rok omdat dit in die mode is en dit het my lyf baie goed gekomplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Daar is 'n foto van my toe ek baie jonk was en waar ek 'n "periwinkle" rok dra. Op die foto kon ek sien my persoonlikheid skitter en dit was net my kleur! My inspirasie het gekom van die 4 jarige ek!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeidrok is al die kant wat spesiaal vir my deur 'n dierbare tannie met die hand vas gewerk is. Daar is ook 'n spesiale sakkie vir my foon aan die binnekant van my rok vasgestik wat ek nie ophou kon oor praat nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media