Lara Scholtz

Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het n prentjie van my droomrok gehad, totdat ek hierdie rok aangepas het. Ek het onmiddellik geweet dís dié rok vir my!Die rok is vleiend en sag met 'n tikkie romanse. Die bostuk is met 'n donkerblou kant en fyn kraletjies afgerond tot perfeksie.Die rugkant dra by tot die vleiende lyne wat sagkuns en vroulik om my vou. Die romp met vier lae kant en satyn, skep 'n sagte gevoel, asof ek op die wolke loop.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool menlopark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok moes uniek, treffend en klassiek wees. Dit moes by my persoonlikheid pas; sag, vroulik en romanties met 'n tikkie parmantigheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was dit my grootste drome oor my matrieafskeid, as klein dogtertjie, oortref het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media