Lara Rust

Hoer Meisieskool Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie tipe styl is weer in die mode en dit het my oog gevang. Ek het toe besluit om dit n bietjie te verander deur om n kleur te gebruik wat nie baie algemeen is nie. Tydens die maak van die rok het ons die boonste deel van die ontwerp verander sodat dit beter by my lyf kon pas, wat ook gemaak het dat dit nie heeltemal gelyk het soos die pinterest rokke nie. Ek het gemaklik gevoel daarin.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bloemhof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die styl van die rok het my oog al vir jare gevang. Ek hou van die balans van n rok wat vloei van n stywe bokant tot n wye/los onderkant. Dit werk veral met die struktuur van my lyf en my persoonlikheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die unieke kleur wat by my oë pas en die “lace up” aan die agterkant.

Datum van matriekafskeid?

2005-03-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media