Lara pienaar

Paarl gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Paarl gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou n styvolle en elegante ontwerp kies wat aan my uniek is. Ek het my ontwerp hoofsaaklik van n bekende persoon se rok gekry en die doel gehad om my rok treffend voor te laat kom en by my te pas

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok verteenwoordig vir my selfvertroue en elegansie. Wanneer ek die rok dra voel ek soos die beste weergawe van myself. Dit herinner my daaraan dat skoonheid nie net in jou voorkoms lê nie, maar in die manier waarop jy jouself dra met trots, grasie en innerlike selfsekerheid.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media