Lara-Miné Hickey

Hoërskool Durbanville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is sacramento groen, satyn materiaal ontwerp aan die buitekant met 'n met 'n hoë, oorvou slit wat die unieke gedrukte materiaal aan die binnekant van die rok beklemtoon. Aangesien die slit hoog gesny was tot by my heup, het ek 'n bypassende sacrameto groen satyn kortbroek gedra sodat ek gemaklik en met selfvertroue die aand kon geniet het. Die agterkant is laag oopgesny met twee gekruisde dun bandjies wat bygedrae het om my middel te beklemtoon. My skoen keuse was gemaak met die klem op gemak, en die bandjies het die rok se snit gekomplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Durbanville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Gemak! Ek wou my aand geniet, lekker- dans en nog steeds beeldskoon te voel! Iets wat eie en uniek aan my is en my persoonlikheid weerspieël!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok het sag gehang maar tog my figuur ten toon gestel en my beste bates beklemtoon. Ek hou baie van die gedrukte wit materiaal aan die binnekant, die manier hoe die drie verskillende skakerings van groen blare my hoërskool loopbaan verduidelik en sy eie unieke betekenis het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media