Lanzelle van Antwerpen

Klerksdorp Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Elegant. Tydloos. Modern en eie aan my persoonlikheid. My rok het drie lae materiaal, wat bestaan uit die glitter basis laag en 2 skakerings sagte saag bo oor om n kleur effek te skep, wat navy blou is en dan lite grys. Aan die bokant is gekraalde kant detail met elke lyntjie vasgewerk met die hand met diamant knope op die rug. Aan die onderkant is n braided soom vir ekstra fleurigheid en vloei.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Klerksdorp Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag uitstaan bo die res met eits wat nie onder almal se keuse val nie, ek wou n eksotiese kleur hê en daarom het ek 2 sterk kleure bymekaar gesit met hulp van my ontwerper, die kleure moes by my pas en, ek wou n koue ys effek gehad het maar tog sag.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok is my gunsteling want alles het by mekaar gepas en die kleur was net wow! Ek is mal oor die rug deel en defnintief die onderkant met die braided soom en lang sleep. Dit was presies soos wat ek nog altyd van gedroom het as kind!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media