Lané van der Reede

Hoërskool Die Wilgers

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gegaan vir die ontwerp omdat dit uniek is en iemand belangrik het vir my gesê om nooit bang te wees om uniek te wees nie. Ek het my rok laat maak deur n familie lid wat vir my baie beteken. Toe ek jonk was het ek vir my ma gesê ek soek n prinsess rok en so het my droom waar geword

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Beide ek en my kerel se gunsteling kleur is blou dis hoe ek op die blou en pers blomme besluit het. Ek het van klein kind af al geweet ek soek n wit of silver rok en die rok was nog beter as wat ek kon dink!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die blink op die blomme asook die feit dat my rok n prinsess look gehad het. Die rok was ook baie gemaklik en ek het glad nie gesukkel nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media