Lané Giliomee

Hoërskool Charlie Hofmeyr

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Van die begin van my matriek jaar af het ek geweet my matriekafskeidrok moet goud wees. Mense sê altyd dat my hare hulle aan goue lokke laat dink. My heel eerste aandrok was goud in graad 8 en ek het dit goed gedink om my seisoen af te sluit met dieselfde kleur. My rok is deur Christelle Bothma van Ceres gemaak!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

28 september 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n paar idee gesien in trou tydskrifte wat ek bymekaar gesit het om die volle prentjie te vorm. My grootste droom was ek wou: ek wou “shine”.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel was defnitief die materiaal wat ek gekies het ,met die kralletjies wat in die sonlig skitter en my rug wat heeltemal oop was.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media