Lanay van der Merwe
Hoërskool Pretoria Noord
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ewekansig
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om oorspronklik te hê, wat nie allerdags is nie en wat by my persoonlikheid pas
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Afsluit van oue dinge en begin van n nuwe hoofstuk met selfvertroue.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-17