Lanay van der Merwe
Hoërskool Pretoria Noord
Tuisdorp
Theresapark
Skool
Hoërskool Pretoria Noord
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Helen Coetzee
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Om oorspronklik te hê, wat nie allerdags is nie en wat by my persoonlikheid pas
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Afsluit van oue dinge en begin van n nuwe hoofstuk met selfvertroue.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die afsluitings gesprek van die hoof, dit het vir my baie beteken.
Planne vir na matriek
Ek gaan studeer, in die skoonheids rigting om my eie besigheid te begin.
Gunsteling woord in Afrikaans
Ewekansig
Datum van matriekafskeid
2025-10-17