Lana Janse Van Rensburg

Lana Janse Van Rensburg Lana Janse Van Rensburg Lana Janse Van Rensburg

Ouderdom

18

Tuisdorp

Centurion

Skool en dorp/stad van skool

Centurion

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeid rok was my liefde vir die maroen/ wynrooi kleur.
My skoolloopbaan het in 2014 begin in 'n maroen uniform, en nou sluit ek dit af in 'n maroen rok. Dit bring 'n element van nostalgie, ʼn ware volsirkel oomblik.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media