LANA COETZEE

Hoërskool Ferrum

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

'n Rooi, A-lyn rok met 'n skopnek lyn korset en kant besonderhede op die lyfie met 'n glinsterende vonkel net romp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was nog altyd om 'n wye glinsterende rok van Italia te dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die glinsterende vonkel van my romp gedeelte en die fyn besonderhede op die korset deel is beslis my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media