Kyra Naude
Hoërskool Ellisras
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Ellisras
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag n rok dra wat nie die gewone kleure was van n aandrok nie. Die een skouer ontwerp was perfek vir my. Ek wou graag n groot strik gehad het - verseker n statement! Die strik was absoluut n moet, en het my rok laat uitstaan! Die rok was absoluut perfek!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die strik was my gunsteling, maar ook die lang pienk sleep - eintlik kan ek nie kies nie! Die hele rok was absoluut perfek!
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03