Kylie Klaasen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Gqeberha
Skool en dorp/stad van skool
Framesby
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My pa se gunsteling kleur is koningsblou en ek het gevoel dat vir alles wat hy al vir my gedoen het nie net vir my hoerskool loopbaan nie maar net as n pa moes ek hom eer deur sy gunsteling kleur op my spesiale dag te dra, en ek sal nooit die kyk op sy gesig vergeet toe hy sy blonde kop dogtertjie wat altyd rongehardloop het in die huis voor hom sien staan as n volwasse meisie en in sy gunsteling kleur
