Kyla Retief

Hoerskool Marais Viljoen

Tuisdorp

Johannesburg

Skool

Hoerskool Marais Viljoen

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek self het die rok ontwerp met die hulp van tannie Thea wat dit gemaak het met die hele proses.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die kleur van my oë, wat my oë sal laat uitstaan, en die liefde wat ek het vir die see, wat die kleur so uniek maak. Dit ook n meer simpel rok as n besige een en wat dit ook so uniek maak vir my.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeid rok beteken iets wat my verduidelik, simple met n bietjie 'bling' soos ek is maar met n besige kant. Dit is ook iets spesiaal wat jy het van jou matriek jaar wat jy altyd sal onthou.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid moet die proses van die fotos neem en die inloop by die matriekafskeid venue, veral al by die fotos toe my date die sjampanje gepop het, en dit gedrink het toe se my pa en moet dit down en begin lag toe verstuk ek en spoeg dit uit, waar my ma net gestress het oor my rok, maar ons almal lag net toe dit reën. By die inloop waar almal vir jou cheer.

Planne vir na matriek

My plan na matriek is om by Toyota ta gaan werk en maybe online iets te swat. Gedeurende volgende jaar gaan ek besluit wat ek wil gaan studeer en dan daarna gaan studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Klopdisselboom

Datum van matriekafskeid

2025-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media