Klarissa Pretorius

Hoërskool Piet Retief

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek hou van sagte pastel kleure daarom het ek besluit op 'n "Pearl" kleur rok met pastel pienk blommetjies, met 'n slit aan die linkerkant

Skool se matriekafskeid bygewoon?

28 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n foto op Pintrest gekry van die basiese struktuur van die rok, maar toe die blommetjies van die rok verander na n kleur wat meer by my persoonlikheid pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is my absolute droomrok! Alles van my matriekafskeidrok is my gunsteling, van die materiaal van die rok, die kleur van die rok en die blommetjies tot die corset struktuur van my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media