Kimberley Hamel
Helpmekaar Kollage
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Kolwyntjie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie het uit die natuur gekom. Ek het nog altyd van blomme en sagte, natuurlike kleure gehou. Die ligblou rok met blomdetail weerspieël my liefde vir die natuur.( En die rok het my soos my gunsteling Disney princess maak voel Cinderella).
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok simboliseer vir my die einde van een mooi hoofstuk en die begin van ’n nuwe avontuur. Wanneer ek na my rok kyk, herinner dit my aan hoe ver ek gekom het en hoeveel ek gegroei het. Dit laat my spesiaal en selfversekerd voel – asof ek reg is om die volgende fase van my lewe met grasie en selfvertroue aan te pak.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04