Kimberl Swart

Die Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek hou van uniekheid, om uit te staan was nóg altyd nommer een op my prioriteit lys. My ontwerpkeuse vir my rok is 'n pragtige vloerlengte silhoeët met 'n elegante halslyn en delikate vloeiende blink versiering regoor my rok. My kleur van my rok is roomkleurig wat vir my defnetief uitstaan en komplimenteer alles wat daarmee saamgaan omdat my grimmering en haarstyl ook uniek is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Die Hoërskool Menlopark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasies het wyd verskil voordat ek 'n vaste keuse gemaak het. Ek het navorsing gedoen en eendag afgekom op 'n beeldskone Thai Model wat met my inspirasierok se ontwerp op aanloopbaan dit spog, asook die inspirasie van my materiaal was die derde opvolger van Miss Universe van die jaar 2018.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is defnetief die blink op my rok met 'n laminêre vloei patroon wat regoor strek en blink as enige lig daarop skyn sodat dit nooit weggesteek kan word nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media