Kiara Van Der Merwe

Hoerskool Florida

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was baie uniek gewees. Ek het in die winkel ingeloop om te kyk vir 'n rok vir my matriek asfskeid en soos wat ek ingeloop het toe sien ek die rok en ek het dadelik geweet dit is die rok vir my. Ek het hom aangepas en hy het perfek gepas. The perfect fit. Die kleur van my rok was net die mooiste kleur ooit gewees. Dit was net te veel gewees nie. Ek het al van kleins af gedroom van die dag en toe die dag hier was het ek butterflies gekry en toe die hele prentjie bymekaar kom met my hare en grimering was dit net perfek geweees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Usumbara

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Eers kon ek nie besluit op 'n ontwerp vir my rok nie maar daai dag toe ek in daai winkel in loop en die rok sien het ek geweet dit is my perfekte rok vir my spesiale dag

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriek afskeid was toe ons by Usumbara aand kom met my kar en top ek op die red carpet geloop het met al die mense wat net vir my kyk. Dit was die perfekte oomblik gewees want almal se oe was net op my gewees.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media