Kiara Prall

Hoërskool Linden

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n vuil pienk nommer uit die Milan Favo reeks uit Spanje. DIt het my soos 'n prinses laat voel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Linden

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het iets met 'n klasieke voorkoms gesoek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die bostuk.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media