Kiara Hurter

Leeuwenhof Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Liefde - die kern van alles wat mooi is

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het die inspirasie foto op n Instagram post gekry en absoluut verlief geraak op die manier wat die rok gelyk het, ek het die foto vir my ontwerper gewys en sy het my drome waar gemaak

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok weerspieël my styl en persoonlikheid, eenvoudig en elegant, maar wel uniek. Ek het soos my ware self gevoel in my rok. Ek het my rok met selfvertroue gedra. My rok het my herinner aan 12 jaar se harde werk en dit was n goeie afsluiting van my skool loopbaan.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media