Kiana Lategan

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Kiana het vir die laaste 2 jaar presies geweet wat sy wou hê en in groen. Nadat ons by vele ontwerpers was het ons geeidig by Gerrit Pienaar en rokke aangepas. Die rok was alles wat sy wou gehad het maar die blare en skouers was iets heeltemal anders

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Sagtheid. Elegansie en vroulikheid

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die skouer deel met die blare en die deursigtigheid van die rok

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media