Keona Visagie

Hoërskool Linden

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Shené Vyver van Shené Vyver Couture. Ek wou baie graag n rok gehad het wat “natuur”-agtig was en ek wou die rok in geel gehad het (omdat geel my gunsteling kleur is). Ek wou graag blommetjies gehad het met n rok wat amper soos n balrok was. Tannie Shené het self my rok ontwerp en het elke dingetjie inkorporeer!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Linden

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Een van my matrieks toe ek graad 8 was en pinterest.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur! Geel is my gunsteling kleur.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media