Keolyn Teles

Hoërskool Brits

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die prentjie wat ek in my gedagtes gehad het oor my rok kon ek nie kry nadat ek 14 rokke aangepas het nie en twee weke voor die Matriek afskeid loop ons by Johan Botha Fashion in Montana in en daar loop ek in my prentjie rok in.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Na ń lang gesoek het ek moedeloos geraak . Toe ek die rok sien toe lyk die rok soos iets op n Disney kanaal . En ek het dadelik geïnspireerd gevoel dat ek sal lyk en voel soos n prinses

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sequin op my rok wat my middel lyf beklemtoon het en die shimmer wat die onder gedeelte van my rok afgegee het met die sagte kant wat bo oor gehang het wat dit half weggesteek het

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media