Kendra Kruger
Hoerskool Die Anker
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
31 Julie 2025 by Riverside Lodge
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was sagte kleure en stylvol. Die rok was perfekte kleur veral om dat dit winter was. Die bruin blare en vaal tuine het die rok laat uitstaan
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die perels veral as die oor my skouers
Datum van matriekafskeid?
2025-07-31