Kendra Kruger
Hoerskool Die Anker
Ouderdom
17
Skool
Hoerskool Die Anker
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het die pienk kleur gekies want dit is nie n algemene kleur vir matriekafskeid nie. Lizan Zondagh Couture het my droom rok ontwerp.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was sagte kleure en stylvol. Die rok was perfekte kleur veral om dat dit winter was. Die bruin blare en vaal tuine het die rok laat uitstaan
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die perels veral as die oor my skouers
Datum van matriekafskeid
2025-07-31