Kehara Human
Ouderdom
18
Tuisdorp
Paarl
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Gimnasium Paarl, Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My jonger self. Ons almal het altyd as klein dogtertjie gedroom om eendag soos ń prinses te lyk en te voel. Met my rok het ek probeer om hierdie droom waar te maak deur ń prinsesrok met elegansie en oorspronklikheid te kombineer.
