Kaylon Solomon

Nico Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hello, ek hoop hierdie boodskap vind U goed. Ek sal my rok beskryf as baba pienk, met silwer en pienk diamante, asook wit blommetjies en skoenlappers wat die eenkant van my skouer bedek.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het die foto van die rok gesien op Pinterest en onmiddelik verlief geraak daarop.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die maak van die rok, elke aanpas het vir my gevoel as ń stap nader aan die doeleinde, alhoewel dit n bietjie stres veroorsaak het. Was dit die moeite werd.

Datum van matriekafskeid?

2023-06-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media