Kaylin Morgan

Hoërskool Wesvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n klein dogtertjie droom van n Feë Prinses. Ek is baie gefokus op "detail" en was opsoek na 3 Dimentionele blomme, kristalle en lussies wat toeryg op n korset, en n baie wye "Ballgown" Dit was baie moeilik om te kry want dit is nie nou in die mode nie Die oomblik toe ek die rok sien, het ek geweet die rok is defenitief net vir my gemaak. Elke stukkie "detail" wat ek graag wou gehad het was perfek. Ek is ook bevoorreg want my rok is deur n bekende ontwerper gemaak, wat nie plaaslik is nie, en dus het ek geweet, my rok sal uniek wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was verseker die kleur blou want ... Blou dui op mense wat selfversekerd is, wat nie vinnig bedreig voel nie en emotioneel stabiel is. Blou is ook n kleur wat mens kalm maak. Ek het n besonderse diep blou kleur oë en het gevoel n blou rok sal my oë nog meer beklemtoon. Ek hou nie baie van die nuwe style nie, maar voel n klassieke "Ballgown" pas vir my persoonlik meer by die geleentheid . Blomme is vir my n simbool van rein en volmaak, en was dit hoekom ek 3Dimentionele blomme wou gehad het. Omdat my rok blou was, wou ek graag kristalle gehad het om eois sterre aan die hemelruim te blink...

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die korset met die klomp lussies en lint wat agter toeryg was gunsteling deel omdat die my dun middel en rug beklemtoon het

Datum van matriekafskeid?

2023-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media